Afrikaans and English stories about life, church, faith, beer, humans- average Christians!
…
continue reading
Ivor Swartz Podcasts
I speak to South Africans from all walks of life about what inclusivity and transformation mean to them, and how they believe our agency can be used to effectively address inequality.
…
continue reading

1
Episode 31 | The future of DEI with Rikky Minyuku & Roy Gluckman-John
1:18:33
1:18:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:18:33Rikky Minyuku: Process Facilitator | Systemic Change Agent | Writer Roy Gluckman-John: Speaker | Facilitator |Content Creator | Consultant Lidia, Rikky and Roy had an honest and real conversation about the future of DEI (Diversity, Equity and Inclusion) work, from their respective positions as practitioners in the field. They unpacked what DEI mean…
…
continue reading
Azille Coetzee: Skrywer | Postdoktorale navorser | Feminis Ek en Azille gesels oor haar nuwe boek: Desire at the End of the White Line. Notes on the Decolonisation of White Afrikaner Femininity. Ons delf lekker diep oor feminisme, dekolonisering, oor witheid, oor wat dit beteken om ’n wit Afrikaner vrou te wees vandag en (baie belangrik) wat dit oo…
…
continue reading
We launched my third book on 30/07 at Oosterlig Church. Friend Jacques Bornman facilitated the conversation, with a special appearance by Anneri Moolman- to whom the book is dedicated!By Ivor Swartz
…
continue reading
Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. Th…
…
continue reading
Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening; inklusiwiteit; en soveel meer. Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weerga…
…
continue reading
Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more. Mbali brings a unique perspective and this was a very insi…
…
continue reading

1
Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden
1:52:42
1:52:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:52:42Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika. Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder. Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader | Geestesgesondheidsaktivis Schalk van Hee…
…
continue reading
George Rauch: Pa | Predikant | Denker In hierdie episode gesels ek met my pa. Hierdie is verseker die mees spesiale episode wat ek al opgeneem het en seker ooit sal, want dit is met my OG. Een van die mense wat die grootste invloed gehad het (en steeds het) op my denke en hoe ek sin maak van die wêreld rondom my. Sy storie en perspektief is een wat…
…
continue reading
Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant Dawie and I spoke about key lessons to take out of last week’s Local Government Election, potential outcomes in the hung metros (Tshwane, Johannesburg, Ekurhuleni, Ethekwini, and Nelson Mandela Bay), and active citizenry.By Lidia Rauch
…
continue reading

1
Episode 24 | 2021 Local Government Election
26:24
26:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
26:24With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government. Two things I didn't mention, but would like to remind you of: - You can ONLY vote with your barcoded ID. No pa…
…
continue reading
Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer. Azille is ‘n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld is verseker soveel ryker met haar stem in dit! Hierdi…
…
continue reading

1
Episode 22 | Ashwin Afrikanus Thyssen
1:10:22
1:10:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:10:22Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die moontlikheid van rasgelykheid en soveel meer. Ashwin …
…
continue reading
Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer. “Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite, daan dit sleg met my ook.” - Ruhan Fourie…
…
continue reading
Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer. Dit was so ‘n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is ‘n vriend, leier, kritiese denker en die verpersoonliking van nederige diensbaarheid. “E…
…
continue reading
Mercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker Ek en Mercy gesels oor wat dit beteken om ‘n aktiewe burger te wees, oor wit bevoorregting, versoening en ons geskiedenis. Ons embrace die ongemaklikheid waarmee hierdie onderwerpe kom en laat onsself toe om so bietjie daarin te sit. Hierdie was ‘n besonderse lekker en stimulerende gesprek vir my …
…
continue reading
Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin Lidia en Helené gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat ‘n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees. Baie van ons probleme gebeur omdat …
…
continue reading
Wilken Calitz: Musikant | Skrywer | Vriend Ek en Wilken gesels oor sy boek, oor die belangrikheid van luister en foute maak, oor die gebrek aan integrasie in die kunste en soveel meer. Dit was so lekker om met jou te gesels, Wilken. Dankie dat jy so oop, eerlik en real is en dat jy jouself toelaat om diep te dink oor die moeiliker onderwerpe van di…
…
continue reading
Esté Rabé: Kunstenaar | Entrepreneur | Gesondheidsaktivis Ek is so opgewonde oor hierdie episode met die lieflike Esté Rabé, wie ek bevoorreg genoeg is om ‘n baie goeie vriendin te noem. Wat ‘n ongelooflike voorreg was dit nie om met Esté te gesels nie. We took a real deep dive from the beginning. Ons gesprek was oop, eerlik en vulnerable. Ek en Es…
…
continue reading
Werner Wessels: Kreatiewe direkteur van Mej. Suid-Afrika | Stilis | Vriend Ek en Werner gesels oor Mej. Suid-Afrika se benadering tot en viering van diversiteit, oor onderdrukking, wit bevooregting, die bou van opregte verhoudings en vriendskappe en soveel meer. Lief jou, Wer!By Lidia Rauch
…
continue reading
Schalk Van Heerden: Betereinder | Skrywer | Leraar Ek en Schalk gesels oor wat dit vir ons beteken om Afrikaners te wees, oor Betereinders, oor hoe verantwoordelikheid neem, versoening en restitusie in aksie lyk, oor victimhood, witwerk en soveel meer. Hierdie was vir my ‘n ongelooflike insiggewende gesprek. Schalk is ‘n amazing voorbeeld van ieman…
…
continue reading
Kara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer. Hierdie was ‘n baie spesiale opname en is ‘n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe. Ek en Kara stap al ‘n lang pad saam (11 years and counting) en ek is so dan…
…
continue reading
Gielie Hoffmann: Spreker | Skrywer | Coach | Fasiliteerder Ek en Gielie gesels oor wat diversiteit en inklusiwiteit vir ons beteken, oor die impak van ons geskiedenis op ons hede, oor die fasilitering van moeilike gesprekke en soveel meer. Gielie doen betekenisvolle selfaktualisering werk. Hy het ‘n hart vir versoening in Suid-Afrika en streef werk…
…
continue reading
Mandlakazi Ngumbela: Advocate of the High Court of South Africa | Member of the Cape Bar | Supermom Mandlakazi and I spoke about systemic racism, white privilege, our history and its impact on democratic South Africa, and much more. She is passionate about social justice, she has a brilliant mind and it was such a privilege to speak to and learn fr…
…
continue reading
Ek het onlangs by die jaarlikse Lentekonferensie gesels oor selfloosheid, oor die kuns van verlies, en oor die seën van laatgaan!By Ivor Swartz
…
continue reading

1
Episode 10 | Christi van der Westhuizen
1:32:42
1:32:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:32:42Christi van der Westhuizen: Gepubliseerde skrywer | Sosiaal-politieke kommentator | Akademikus Ek en Christi gesels oor wit opperheerskappy, akademiese aktivisme, die impak van ons geskiedenis, skaamte en soveel meer. Christi is ‘n absolute powerhouse. Sy lei op die oomblik die navorsingsprogram by die Sentrum vir die Bevordering van Nie-Rassigheid…
…
continue reading
Louis van der Riet: Teoloog | Akademikus | Aktivis | Voorbeeld Ek en Louis gesels oor versoening, restitusie, 'wit werk', verantwoordelikheid, spiritualiteit en baie meer. Louis is toegewy aan inter-rasse versoening en alles wat daarmee gepaard gaan. Sy lewe, siel en menswees spreek opreg daartoe. Om met Louis te gesels en om by hom te leer was 'n …
…
continue reading
Roy Gluckman: Keynote speaker | Diversity and Inclusion specialist | Attorney Roy and I spoke about intragroup work, privilege, ignorance, shame, history and so much more. Roy is a critical thinker, exceptionally warm, compassionate, and specialises in creating safe spaces to ask the much-needed questions about our place in the world and how we can…
…
continue reading
Dominic Gaobepe: Author | Diversity and Inclusion specialist | Speaker | Truth speaker Dominic and I spoke about privilege, poverty, justice, history, the taking of responsibility and so much more. Dominic is a literal source of wisdom and drops truth bombs left, right and centre. I don’t think it’s possible to listen to him and not be inspired and…
…
continue reading
Tracey-Lee Lusty: Body positivity influencer | Mental health warrior | Attorney She might be more familiar to you as the body positivity personality, @fitnessgirl_za Tracey-Lee and I spoke about using your influence and platform to stand up against injustice, historical privilege, and the importance of continuously gaining a fresh perspective. Trac…
…
continue reading
Bouwer Bosch: Kunstrepreneur | Aktivis | Uplifter Ek en Bouwer gesels oor wit bevoorregting, geskiedenis, die neem van verantwoordelikheid vir ons verlede, die rol van die kunste in Suid-Afrika se transformasie journey en soveel meer. Bouwer gebruik sy stem, platform en menswees om aktief versoening in Suid-Afrika te verwesenlik, op die mees opregt…
…
continue reading
Pietie Beyers: Akteur | Skrywer | Nuutskepper | Kindheartedness personified Ek en Pietie gesels oor ons kinderjare en die lesse wat ons geleer het langs die pad, oor sy journey van Zulu leer en die impak wat dit daagliks op sy lewe maak, die verpersoonliking van medemenslikheid en soveel meer. Om diep te delf saam met Pietie was ‘n beautiful ervari…
…
continue reading
Candice Mama: One of Vogue Paris’ most inspiring women in the world | Top 20 African women by UN and AU | Award-winning international speaker | Published author Candice and I spoke about #BlackLivesMatter, forgiveness, privilege, and kindness. Candice is the literal personification of inspiration! Enjoy.…
…
continue reading
Wilhelm Verwoerd: Skrywer | Navorser | Fasiliteerder | Inspirasie Ek en Wilhelm het gesels oor kultuur, intergenerasie dinamika, versoening en die neem van verantwoordelikheid. Ek hoop hierdie episode inspireer jou net soveel soos dit my geïnspireer het.By Lidia Rauch
…
continue reading
Rekgotsofetse Chikane: Published author | Academic | Activist | Leader | All-round awesome person Rekgotsofestse and I spoke about his personal journey, the history and future of our country, the #MustFall movements, forgiveness, reconciliation, the taking of responsibility and so much more. I sincerely hope that this episode challenge, inspires an…
…
continue reading
Spiritual Maturity In Times Of Crisis by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
In die episode gesels ek met my vriend jacques bornman van Mosiek Gemeente. Ons chat oor gebed, meditasie, en nog 'n hele paar Lockdown-related topics.By Ivor Swartz
…
continue reading
Lockdown Chronicles- Rudi Swanepoel by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
This is a challenging time for teachers. Dr. Francois Naude is doing a Google Classroom Webinar here: Buy your ticket here: https://bit.ly/ClassyClassroom Remember the code IVOR30 for discount!!The image for the PRAYER is on my Facebook. or email me [email protected] Ivor Swartz
…
continue reading
COPING IN LOCKDOWN- JI DE WET by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Lockdown Chronicles- Deon Meiring by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading

1
How To Lead The Next Gen. in a Post-Covid-19 world
25:17
25:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
25:17How To Lead The Next Gen. in a Post-Covid-19 world by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Hierdie is 'n episode wat ek en kollega JI de Wet opgeneem het as deel van ons gemeente se manier om nogsteeds mense toe te rus om God te soek, met mekaar te connect, en Jesus as Here op te lig. Ons gesels oor GEWOONTES- goed of sleg- wat mense kan aankweek, afleer, op weer optel in die vulnerable tyd van die corona virus en die lockdown.Link na di…
…
continue reading
Mona Lag vi Corona by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Teachers Motivation E19 by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Teachers Motivation E18 by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Teachers Motivation E17 by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Teachers Motivation E16 by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Teachers Motivation E15 by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Teachers Motivation E14 by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading
Teachers Motivation E13 by Ivor SwartzBy Ivor Swartz
…
continue reading