En nog een WordPress site
…
continue reading
Genade Podcasts
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading
1
Jaar van ‘groot genade, geleenthede’ vir Bobby
16:42
16:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:42“Kyk, ek het hierdie jaar maar net weer besef ons moet die Groot Outeur se pen vertrou. Hy skryf die storie van jou lewe, en dankie tog daarvoor.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Luister | Jesus se geboorte ‘die grootste Kersgeskenk’
10:29
10:29
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:29“Dit klink dalk soos ʼn cliché, maar dit is wat ons aan ʼn ewige hoop verbind. Ons enigste troos in lewe en dood is om aan Jesus Christus te behoort. Dít is waaroor Kersfees gaan.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ek wil elke gesin uitdaag om regtig moeite te doen om tyd te neem om op die boodskap van Kersfees te fokus.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Vir vervolgde gelowiges kan ʼn enkele Bybel die verskil tussen wanhoop en volharding wees. Jy kan help om God se Woord in die hande van iemand te plaas wat hul lewe vir hul geloof waag. Elizabeth Botha van Geopende Deure Afrika het Maroela Media meer oor die veldtog vertel. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Geskeduleerde aktiwiteite toegespits op gehaltetyd sal die paartjie dadelik weer nader aan mekaar bring.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Ons Winkels vier jaar van groei, danksy jou skenkings en aankope
3:20
3:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
3:20Elke item wat jy aan Helpende Hand se Ons Winkels skenk of daar koop, word omgesit in kanse, hulp en hoop vir ander. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Wicked’-opvolgfliek vir ma’s en dogters aanbeveel
1:46
1:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:46Alhoewel glansryk en beeldskoon – iets wat moderne gehore, veral ma’s en hul dogters, betower – raak die rolprent soms selfvertroetelend en te lank met ʼn onverwagse liefdestoneel. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat
8:52
8:52
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:52Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 5: Platoniese aanraking
18:59
18:59
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
18:59Hierdie platoniese aanrakings speel ʼn groot rol in die huwelik, aangesien dit emosionele sekuriteit en intimiteit bevestig. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 4: Liefdestale
11:45
11:45
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:45“Om The Five Love Languages deur Gary Chapman saam met jou huweliksmaat te lees, is ʼn briljante manier om te help bepaal watter liefdestale vir jou van meer waarde is.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld
27:28
27:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:28“Die huweliksmaat wat die trauma deurgemaak het, moet ook deur die proses leer om hul uitkyk op intimiteit te verander. In die verlede was dit iets wat hulle bang en seergemaak het, en nou is dit iets spesiaals wat hulle aan hul maat verbind.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 2: Jou maat en verslawing aan porno
20:17
20:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
20:17In episode twee van Maroela Media se podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik, bespreek leraar Ian Dubery verslawing aan pornografie vanuit ʼn Christelike perspektief en verduidelik waarom hierdie verslawing so skadelik vir die huwelik is. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Die huwelik en intimiteit | Episode 6: Voorhuwelikse kursusse, wittebrood
12:36
12:36
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:36“Julle moet leer hoe om hierdie heilige spasie wat die Here vir jou as man en vrou gegee het te respekteer en sodoende die volle voorregte daarvan te benut.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Guinness-wêreldrekord vir kankervegters beplan
23:08
23:08
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:08Dit is ʼn reuse-uitdaging, aangesien die span mik om ʼn allemintige 6 000 unieke strikkies op ʼn Renault Duster te plak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Luister | Driemanskap sing oor nostalgie van seevakansies
7:38
7:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:38“Ons het so drie jaar gelede saam aan musiek begin skryf, en dit het ʼn rukkie gevat om ons klank te vind. Ons is uiteindelik op ʼn plek waar ons van ons musiek hou.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ons wil vir Afrikaanse mense in hul eie taal ʼn uitdrukking van kerk wees.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Dirk Kotzé, burgemeester van die Mosselbaai-munisipaliteit, reageer op berigte oor Hartland Akademie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
‘Verjaarsdaggeskenk-liedjie’ word Jak se jongste uitreiking
20:42
20:42
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
20:42“Ek het aanvanklik vir hom half skertsend gevra of hy dit nie sommer met kunsmatige intelligensie wil doen nie – dis mos deesdae maklik om ʼn liedjie self te maak – maar hy het gesê hy wil hê dit moet spesifiek van my af kom.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Luister | ‘Onvermydelike stiltes’ inspireer musikant Karla Bosch
6:46
6:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
6:46Die musikant Karla Bosch gesels in Maroela Media se ateljee oor haar nuwe album. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Nuwelingsangeres skryf emosioneel oor geslagsgeweld
13:40
13:40
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:40“Dit maak my uiters emosioneel om te weet dat dit ander vroue se werklikheid is.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Irene-Louise verruil tekkies vir pienk vellies
5:19
5:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:19“Wat mense in die musiekvideo sien, is eintlik nie toneelspel nie, want ek is nie gemaak vir die plaaslewe nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Sprokiesverhale kry nuwe lewe in Afrikaanse pantomime
12:11
12:11
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:11“Dis so te sê ʼn sing-dans-saamskree- Suid-Afrikaanse weergawe van ʼn sprokie met baie komedie – gesinsvermaak geskik vir almal.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Brendan Peyper het in Maroela Media se ateljee gesels oor sy jongste kortspeelalbum, sy pad in die bedryf, voorlopige sekwestrasie en die trek terug Pretoria toe.a Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Vanes-Mari delf geestelik met eie parfuum
13:33
13:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:33“Reuk kan herinneringe en emosies ook teweegbring. As jy in ʼn ou huis instap of iets spesifieks ruik, ontlok dit soveel meer.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Tasha Zaaiman gesels in Maroela Media se ateljee oor haar pad as solokunstenaar, haar jongste enkelsnit en die geestelike ervaring wat sy in haar tyd op “Die Kontrak” gehad het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
MOS beskerm moedertaalonderrig met nuwe skool in Pta
8:14
8:14
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:14Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, en Lerina van Rensburg, hoof van Enso Akademie in Wonderboom, Pretoria het met Esté Meyer Jansen oor dié skool gesels. Hulle verduidelik die visie agter hierdie baanbreker- Afrikaanse skool: van die simboliek van die Enso-sirkel tot die droom om leerders te vorm wat die toekoms me…
…
continue reading
1
Nederige sakeman gee terug ná hy entrepreneurskompetisie wen
15:49
15:49
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:49“Die Here was nog altyd goed vir my en my gesin, Hy’t nog altyd vir ons gesorg. Hierdie prysgeld is natuurlik wonderlik, maar dit het vir my gevoel soos ʼn geleentheid om terug te gee.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
MOS brei Afrikaanse aanlyn onderrig uit na grondslagfase
9:28
9:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:28Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe Afrikaanse onderwys in ʼn digitale wêreld nuwe vlerke kry. Hy vertel waarom hulle besluit het om MOS-Wêreldwyd se aanlyn kurrikulum na die grondslagfase uit te brei Maroela Media…
…
continue reading
1
Organisasie wil veterane se menswaardigheid herstel
13:54
13:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:54Behoorlike behuising is ʼn uitdaging vir talle veterane en daarom het die VAF huise in Klerksdorp, Roodepoort en Krugersdorp waar veterane kan woon teen ʼn lae bedrag vir huur. Elizabeth Bouwer, stigter van die VAF, en voorsitter kol. Luke Enslin, het in Maroela Media se ateljee gesels. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is al die afgelope paar jaar ʼn hoogtepunt op die Afrikaanse musiekkalender. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Borrelende musikant Just Mia wil ‘vreugde wek’
8:23
8:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:23“Ek is nog altyd baie geseënd met ʼn vreugdevolle gesindheid. Almal ken my as ʼn gelukkige mens." Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Gesin, geloof dra kankeroorwinnaar op genesingspad
38:23
38:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
38:23Toe Nicoleen Thirion (52) vyf jaar gelede met borskanker gediagnoseer is, het haar lewe vir ʼn oomblik byna stilgestaan. As iemand met geen ervaring van dié lewensveranderende siekte nie, het talle verdoemende scenario’s in haar kop begin afspeel. Sy het egter vinnig besluit om dit nie as ʼn doodsvonnis te beskou nie. Maroela Media…
…
continue reading
“Ag, ek praat nie sommer meer oor dáárdie dae nie. Ek dink dis al lankal verby en mense het aanbeweeg. Ek kon gaan lê het, maar my wonde het my gemaak wie ek is. Vir my gaan my liedjie juis ook daaroor om te leer uit jou foute en jou lig helder te laat skyn.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Harmonieuse duet ‘eerste van meer’ vir Andriëtte, Herman Kleinhans
5:28
5:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:28“Ek dink dit is die mooi ding van musiek: Elkeen kan ʼn ander betekenis in ʼn lied vind.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Jong sangeres van Worcester wil skares met musiek inspireer
7:10
7:10
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
7:10“Ek verbaas myself steeds wanneer ek op televisie of in nuusberigte verskyn. Ek dink altyd: Sjoe, Melissa, jy het so ver gekom.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Terwyl Danny in ʼn klein vertrek in sy huis oor sy troudag geskryf het, het hy nie gedink dit sou soveel vreugde en emosies by ander getroude paartjies of aanstaandes op sosiale media ontketen nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Taai jaar vir Christia inspireer nuwe musiek
15:25
15:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:25“Ek is hierdie jaar deur baie dinge. Ek het my loopbaan weer aan die gang gekry en is deur ʼn egskeiding, so ek is nou meer as ooit vantevore dankbaar vir my sirkel van mense.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Kwartmiljoen pakke sanitêre ware hou meisies in die klas
0:22
0:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
0:22Die HelpHetta-projek van Helpende Hand verhoed dat meisies tot 55 skooldae per jaar mis en verseker so toegang tot onderwys en drome wat bewaarheid word. Danelle du Plessis, projekorganiseerder van HelpHetta, verduidelik van die nuwe mikpunt vir HelpHetta wat jy kan ondersteun. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Geloof, verlies kerf Lucia se musikale pad
23:11
23:11
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
23:11By Maroela Media
…
continue reading
1
Kos, goeie eetgewoontes sleutel tot bloedsuikerbeheer
14:26
14:26
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:26In die laaste aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp twee kenners lig op die impak van eetgewoontes op bloedsuikerbeheer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ek maak musiek uit eie sak en hoop dat iemand iewers aanklank daarby sal vind en dat dit hulle nader aan di Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Proteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors?
14:25
14:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:25In die tweede episode van Maroela Media se proteïen-podsendingreeks delf ons dieper in die wêreld van proteïenpoeiers en gesels met Chanel Vogl, eienaar van Ovo Protein – ʼn unieke eierwitproteïenpoeier. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Elke kind verdien om die eerste dag van die skooljaar met trots te begin, en jy kan dit help moontlik maak. Juffrou Nita Gerber Heyns het die waarde van ʼn skooltas en skryfbehoeftes benadruk en wyse raad met ouers van kinders in die grondslagfase gedeel. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Pa en seun se musikale genres verskil hemelsbreed, maar albei probeer dieselfde ding deur hul musiek bereik: om Afrikaans as taal te bevorder. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Anthonie Bougas se ma vertel van aanvalle op gesin
5:20
5:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:20Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
GLP-1 – foefie of wondermiddel vir gewigsverlies?
12:17
12:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:17In Maroela Media se jongste episode in ons podsendingreeks oor diabetes, werp Chanelle Retief, ʼn dieetkundige, en dr. Marlé van der Merwe, ʼn algemene praktisyn, lig op wat presies GLP-1 is en hoe dit gebruik kan word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Proteïene: Wondervoedingsmiddel of dieetfoefie?
18:06
18:06
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
18:06In die eerste episode gesels ons met Chanelle Retief, ʼn dieetkundige en eienaar van die dieetkundige praktyk NutriFundi, oor die boustene van proteïene en of dit werklik nodig is om in ál jou maaltye in te werk. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Marthlé se Kraak Beskuit verower harte, en joune kan ook
13:06
13:06
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:06Dié voormalige onderwyseres vertel hoe ʼn baksel beskuit haar lewe onherroeplik verander het en bewys het familie, tradisie en ʼn skeppende hand kan die resep vir sukses wees. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Nuwe musiek vir Robbie Wessels in egte storievertelstyl
12:02
12:02
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:02Robbie Wessels se nuwe vollengte-album het onlangs die lig gesien, maar ná al die jare huiwer hy steeds nie om vir aanhangers die “Leeuloop” “stap vir stap” te verduidelik nie. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
1
Só vloei musiek in vierde geslag Heuer-musikant se are
8:46
8:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:46“Ek voel baie keer soos ʼn middel waardeur God musiek laat vloei en het dit my missie gemaak om vir Afrikaanse mense musiek te bring.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading